New York – Dagga
veroorsaak chaos in die brein en aktiwiteit in die senuwees word
ongekoördineerd en onakkuraat, het ‘n studie bevind.
Die gevolge kan die verband tussen dagga en skisofrenie verduidelik, het die navorsers gesê.
Navorsers van die Universiteit van Bristol in Brittanje het rotte se breine bestudeer na hulle ‘n dwelm, wat die chemiese samestelling van dagga naboots, ingegee is.
Hulle het bevind die dwelm ontwrig die brein se gekoördineerde golwe.
"Daggamisbruik is algemeen onder pasiënte met skisofrenie en onlangse navorsing het bevind dagga kan simptome van skisofrenie by gesonde vrywilligers teweegbring," het die hoofnavorser Matt Jones gesê.
Die navorsing is in die Journal of Neuroscience gepubliseer.
– Lees meer hier.
– Volg Nuus24 op Twitter.