Wednesday, November 16, 2011

Lid van sindikaat skuil dalk in Gauteng

Johannesburg – Die polisie vermoed 'n lid van 'n internasionale dwelmsindikaat wat gesoek word in verband met 'n kokaïen-vonds van miljoene rande, skuil in Gauteng.

Dié dwelmvonds is verlede jaar in Port Elizabeth gemaak.

Die verdagte het vermoedelik dié versending se dokumente by 'n koeriermaatskappy in Sandton afgeteken.

Die polisie swyg oor hul leidrade.

– Lees meer hier